2025-12-09 00:00:00
Die spanne is op hete kole, want hulle moet 'n drie-gang maaltyd op die vuur voorberei vir kenners van die Kokkedoor-faam. By 'n gesamentlike koöperasie-kuier moet twee deelnemers hul sakke pak.
2025-12-09 01:00:00
Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
2025-12-09 02:00:00
Hierdie week kyk ons hoe 'n vol lewe met gestremdhede kan lyk. Crystal Joseph en Tarryn Tomlinson inspireer met hul stories. En dan sing Crystal die ateljee aan die brand.
2025-12-09 03:00:00
Mientjie Mouton, eienaar van Carmién Tea en Carmen se tweelingsussie, maak 'n draai by die Weskus om oor rooibos te gesels. Natuurlik is die gepaste nagereg dan rooibos-sjokoladekoek.
2025-12-09 03:30:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-09 04:30:00
Kenners bespreek aktuele sake in landbou, met die fokus op nuus, markneigings en stories wat produsente raak.
2025-12-09 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones gesels met ons oor ons geloofsreis wat nie sonder twyfel is nie.
2025-12-09 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-09 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones gesels met ons oor ons geloofsreis wat nie sonder twyfel is nie.
2025-12-09 07:15:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
2025-12-09 07:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-09 09:30:00
In dié spesiale episode herbesoek ons drie dorpe wat deel was van Lottoland Help 'n Dorp. Ons kyk na Lottoland se impak op 'n dorp en kyk hoe die projekte ses maande later vorder.
2025-12-09 10:00:00
Andries en Wiaan toer die kampus en stel die joggies voor. Hulle trotseer hul eerste uitdaging, met leeus wat die spanning verhoog! Wie sal bo uitkom.
2025-12-09 10:30:00
ontbytSAKE kuier saam met die bekende akteur en musikant, Ian Roberts. In die SAKEfokus maak ons 'n draai in die mooi omgewing van die Boland om julle besighede van daar te wys.
2025-12-09 12:00:00
Terwyl Omer en Kivilcim hul eerste nag saam spandeer, stap Leman en Metehan by Omer se huis in, tot Omer en Kivilcim se groot ontsteltenis.
2025-12-09 13:00:00
Aiden is hartseer oor Liné se besluit, terwyl Kate 'n blaps maak op die kerk se nuwe app. Lee-Ann en Nazeem sit vas oor die geraamtes in sy kas.
2025-12-09 13:30:00
Patty en Lukas maak vrede en hy nooi haar vir 'n wegbreek. Die kerk se sanggroep kry onverwags 'n nuwe lid. Gloria maak emosioneel gereed vir haar afskeidseremonie.
2025-12-09 14:00:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.
2025-12-09 14:30:00
'n Rugbyklub met 'n geskiedenis van verset en saamstaan trotseer die storms van 'n moderne wêreld met ou probleme en nuwe uitdagings, maar altyd 'n gemeenskap trots en passievol agter hulle.
2025-12-09 15:00:00
As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die Bosveldson.
2025-12-09 15:30:00
Ons besoek die Muur van Herinnering by SuperSport Park in Centurion, en gesels onder andere met dr Ali Bacher en dr Gustav Gous oor mense se nalatenskap.
2025-12-09 16:00:00
In dié spesiale episode herbesoek ons drie dorpe wat deel was van Lottoland Help 'n Dorp. Ons kyk na Lottoland se impak op 'n dorp en kyk hoe die projekte ses maande later vorder.
2025-12-09 16:30:00
Louis vermoed Naomi gaan nie van sy geskenk hou nie. Henry en Delia stamp weer koppe oor Riekie, en Nina kom kuier. Delia kom agter Annetjie voel bedruk.
2025-12-09 17:00:00
Sanet gee die eerste tree terug na haar ou lewe, maar 'n figuur in die skaduwees dreig om haar vordering te verpletter.
2025-12-09 17:30:00
Nazeem bieg oor sy kriminele aktiwiteite en Lee-Ann moet besluit of sy hom 'n tweede kans gaan gee of nie. Zoe flirt met Tristan en Aiden kom tot Liné se redding.
2025-12-09 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-09 18:30:00
Patty kry 'n verrassing van Lukas terwyl daar 'n ander verrassing vir Gloria beplan word. 'n Baie ongewone seremonie speel hom by die blommemark af. Ragel se strategie werk uit.
2025-12-09 19:00:00
Nilay wil haar goue armbande verkoop om kapitaal te kry vir haar en Mustafa se nuwe besigheid. Cimen waarsku Metehan dat Ceylan 'n verleidster is wat mans se geld afrokkel.
2025-12-09 20:00:00
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit in 'n kermis-uitdaging. Die strategiese spel word met mening gespeel voor die volgende koöperasie-kuier. Maar sal die konkelary vrugte afwerp.
2025-12-09 21:00:00
Louis vermoed Naomi gaan nie van sy geskenk hou nie. Henry en Delia stamp weer koppe oor Riekie, en Nina kom kuier. Delia kom agter Annetjie voel bedruk.
2025-12-09 21:30:00
Nazeem bieg oor sy kriminele aktiwiteite en Lee-Ann moet besluit of sy hom 'n tweede kans gaan gee of nie. Zoe flirt met Tristan en Aiden kom tot Liné se redding.
2025-12-09 22:00:00
Sanet gee die eerste tree terug na haar ou lewe, maar 'n figuur in die skaduwees dreig om haar vordering te verpletter.
2025-12-09 22:30:00
Patty kry 'n verrassing van Lukas terwyl daar 'n ander verrassing vir Gloria beplan word. 'n Baie ongewone seremonie speel hom by die blommemark af. Ragel se strategie werk uit.
2025-12-09 23:00:00
Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
2025-12-10 00:00:00
Vir die eerste keer in hierdie reeks sien ons kabeljou uit die diepsee by Witsand en leervis op kunsaas in die Gourits. Petri ondersoek kajakhengel verder en kry uitstekende wenke.
2025-12-10 00:30:00
Mientjie Mouton, eienaar van Carmién Tea en Carmen se tweelingsussie, maak 'n draai by die Weskus om oor rooibos te gesels. Natuurlik is die gepaste nagereg dan rooibos-sjokoladekoek.
2025-12-10 01:00:00
Ouboet het as kind 'n vonkprop rondgedra en dit sy Bollie genoem, maar nou is dit weg ná al die jare. Hendrik vertel vir Wimpie hoe erg hy oor sy bersie was.
2025-12-10 01:30:00
Erns en sy vriend, Le Roux Schoeman, stap van Franskraal na Baardskeerdersbos. Hulle ontmoet 'n passievolle bewaringsgesinde en woon 'n stoep-konsert by van die Baardskeerdersbos Orkes.
2025-12-10 02:00:00
'n Rugbyklub met 'n geskiedenis van verset en saamstaan trotseer die storms van 'n moderne wêreld met ou probleme en nuwe uitdagings, maar altyd 'n gemeenskap trots en passievol agter hulle.
2025-12-10 02:30:00
As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die Bosveldson.
2025-12-10 03:00:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-10 04:30:00
GROOTplaas gesels met Dr. Konrad Keyser & Juan-Pierre Kotze, oor die laer Suid-Afrikaanse koring-invoertarief.
2025-12-10 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jou roeping as ouer en mentor. Saam met Rowland Jones.
2025-12-10 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-10 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jou roeping as ouer en mentor. Saam met Rowland Jones.
2025-12-10 07:15:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
2025-12-10 07:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-10 09:30:00
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit in 'n kermis-uitdaging. Die strategiese spel word met mening gespeel voor die volgende koöperasie-kuier. Maar sal die konkelary vrugte afwerp.
2025-12-10 10:30:00
Ouboet het as kind 'n vonkprop rondgedra en dit sy Bollie genoem, maar nou is dit weg ná al die jare. Hendrik vertel vir Wimpie hoe erg hy oor sy bersie was.
2025-12-10 11:00:00
'n Rugbyklub met 'n geskiedenis van verset en saamstaan trotseer die storms van 'n moderne wêreld met ou probleme en nuwe uitdagings, maar altyd 'n gemeenskap trots en passievol agter hulle.
2025-12-10 11:30:00
As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die Bosveldson.
2025-12-10 12:00:00
Nilay wil haar goue armbande verkoop om kapitaal te kry vir haar en Mustafa se nuwe besigheid. Cimen waarsku Metehan dat Ceylan 'n verleidster is wat mans se geld afrokkel.
2025-12-10 13:00:00
Nazeem bieg oor sy kriminele aktiwiteite en Lee-Ann moet besluit of sy hom 'n tweede kans gaan gee of nie. Zoe flirt met Tristan en Aiden kom tot Liné se redding.
2025-12-10 13:30:00
Patty kry 'n verrassing van Lukas terwyl daar 'n ander verrassing vir Gloria beplan word. 'n Baie ongewone seremonie speel hom by die blommemark af. Ragel se strategie werk uit.
2025-12-10 14:00:00
In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.
2025-12-10 14:30:00
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit in 'n kermis-uitdaging. Die strategiese spel word met mening gespeel voor die volgende koöperasie-kuier. Maar sal die konkelary vrugte afwerp.
2025-12-10 15:30:00
Vir die eerste keer in hierdie reeks sien ons kabeljou uit die diepsee by Witsand en leervis op kunsaas in die Gourits. Petri ondersoek kajakhengel verder en kry uitstekende wenke.
2025-12-10 16:00:00
Andries en Wiaan toer die kampus en stel die joggies voor. Hulle trotseer hul eerste uitdaging, met leeus wat die spanning verhoog! Wie sal bo uitkom.
2025-12-10 16:30:00
Esra is terug en plaas druk op Tracy, maar Tertius is onwrikbaar. Henry probeer Riekie tot ander insigte bring en LJ het 'n voorstel vir Louis.
2025-12-10 17:00:00
Lucas is nog steeds kwaad vir Karla. Net wanneer Sanet dink dat sy alles onder beheer het, gebeur daar iets onverwags.
2025-12-10 17:30:00
Lee-Ann wil uitvind wie die boewebaas is wat agter die dwelmhandel onder kinders sit. Jenna kry haar ma voor stok en dan vir Aiden ook. Maar sal sy enigiets daarmee bereik.
2025-12-10 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-10 18:30:00
Patty en Lukas maak gereed om weg te gaan. Junior ontmoet vir Willem-Wolf. Louis se keel en stem begin effens moeilikheid gee tydens a cappella-kooroefening.
2025-12-10 19:00:00
Die hele familie is opgewonde om uit te vind wat die geslag van Doga se baba is. Mustafa is bekommerd dat Abdullah sal uitvind hulle het gejok oor die verkoop van die seiljag.
2025-12-10 20:00:00
Ruan bid vir 'n wonderwerk langs Leandri se hospitaal bed. Amé tree in en Markus maak vir die eerste keer oop oor sy kwaad en seer. Elma en Sebastian ontvang skok nuus en Sophia beplan 'n begrafnis.
2025-12-10 21:00:00
Esra is terug en plaas druk op Tracy, maar Tertius is onwrikbaar. Henry probeer Riekie tot ander insigte bring en LJ het 'n voorstel vir Louis.
2025-12-10 21:30:00
Lee-Ann wil uitvind wie die boewebaas is wat agter die dwelmhandel onder kinders sit. Jenna kry haar ma voor stok en dan vir Aiden ook. Maar sal sy enigiets daarmee bereik.
2025-12-10 22:00:00
Lucas is nog steeds kwaad vir Karla. Net wanneer Sanet dink dat sy alles onder beheer het, gebeur daar iets onverwags.
2025-12-10 22:30:00
Patty en Lukas maak gereed om weg te gaan. Junior ontmoet vir Willem-Wolf. Louis se keel en stem begin effens moeilikheid gee tydens a cappella-kooroefening.
2025-12-10 23:00:00
Ons besoek die Muur van Herinnering by SuperSport Park in Centurion, en gesels onder andere met dr Ali Bacher en dr Gustav Gous oor mense se nalatenskap.
2025-12-10 23:30:00
Andries en Wiaan toer die kampus en stel die joggies voor. Hulle trotseer hul eerste uitdaging, met leeus wat die spanning verhoog! Wie sal bo uitkom.
2025-12-11 00:00:00
Erns en sy vriend, Le Roux Schoeman, stap van Franskraal na Baardskeerdersbos. Hulle ontmoet 'n passievolle bewaringsgesinde en woon 'n stoep-konsert by van die Baardskeerdersbos Orkes.
2025-12-11 00:30:00
'n Rugbyklub met 'n geskiedenis van verset en saamstaan trotseer die storms van 'n moderne wêreld met ou probleme en nuwe uitdagings, maar altyd 'n gemeenskap trots en passievol agter hulle.
2025-12-11 01:00:00
As almal ver van hul oorspronklike huis is, word die rugbyklub die gom wat 'n nuwe gemeenskap bymekaarhou. Oud en jonk, professioneel en amateur - almal is gelyk onder die Bosveldson.
2025-12-11 01:30:00
Ruan bid vir 'n wonderwerk langs Leandri se hospitaal bed. Amé tree in en Markus maak vir die eerste keer oop oor sy kwaad en seer. Elma en Sebastian ontvang skok nuus en Sophia beplan 'n begrafnis.
2025-12-11 02:30:00
Mientjie Mouton, eienaar van Carmién Tea en Carmen se tweelingsussie, maak 'n draai by die Weskus om oor rooibos te gesels. Natuurlik is die gepaste nagereg dan rooibos-sjokoladekoek.
2025-12-11 03:00:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-11 04:30:00
Doepie gesels met Andre van der Vyver & Machiel Jacobsz, oor Zimbabwe we uitdagings met invoere en uitvoere.
2025-12-11 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoe doen jy Kersfees, vra Kola de Klerk.
2025-12-11 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-11 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoe doen jy Kersfees, vra Kola de Klerk.
2025-12-11 07:15:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
2025-12-11 07:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-11 09:30:00
Erns en sy vriend, Le Roux Schoeman, stap van Franskraal na Baardskeerdersbos. Hulle ontmoet 'n passievolle bewaringsgesinde en woon 'n stoep-konsert by van die Baardskeerdersbos Orkes.
2025-12-11 10:00:00
Ons gesels Blink Stefaans, Plekkie in die Son en Vyfster met die indoena van die rolprent- en tv-wêreld, Regardt van den Bergh.
2025-12-11 10:30:00
ontbytSAKE kuier saam met die bekende akteur en musikant, Ian Roberts. In die SAKEfokus maak ons 'n draai in die mooi omgewing van die Boland om julle besighede van daar te wys.
2025-12-11 12:00:00
Die hele familie is opgewonde om uit te vind wat die geslag van Doga se baba is. Mustafa is bekommerd dat Abdullah sal uitvind hulle het gejok oor die verkoop van die seiljag.
2025-12-11 13:00:00
Lee-Ann wil uitvind wie die boewebaas is wat agter die dwelmhandel onder kinders sit. Jenna kry haar ma voor stok en dan vir Aiden ook. Maar sal sy enigiets daarmee bereik.
2025-12-11 13:30:00
Patty en Lukas maak gereed om weg te gaan. Junior ontmoet vir Willem-Wolf. Louis se keel en stem begin effens moeilikheid gee tydens a cappella-kooroefening.
2025-12-11 14:00:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
2025-12-11 14:30:00
Ons besoek die Muur van Herinnering by SuperSport Park in Centurion, en gesels onder andere met dr Ali Bacher en dr Gustav Gous oor mense se nalatenskap.
2025-12-11 15:00:00
Vir die eerste keer in hierdie reeks sien ons kabeljou uit die diepsee by Witsand en leervis op kunsaas in die Gourits. Petri ondersoek kajakhengel verder en kry uitstekende wenke.
2025-12-11 15:30:00
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit in 'n kermis-uitdaging. Die strategiese spel word met mening gespeel voor die volgende koöperasie-kuier. Maar sal die konkelary vrugte afwerp.
2025-12-11 16:30:00
Tracy probeer Esra help, maar dinge werk nie uit nie. Thalia is nie beïndruk dat LJ se nuwe werk inmeng met hulle tyd saam nie en Naomi betrek Annetjie by 'n Kersprojek.
2025-12-11 17:00:00
Boskruin leef in spanning oor Sanet. Pam bring vir Lettie belangrike nuus oor die kos resensent. Anja en Jacques dink René raak te groot vir haar skoene.
2025-12-11 17:30:00
Siya en Bianca stry terwyl hulle voorberei vir die begrafnis. Liné en Aiden deel hulle nuus met Jenna, en TK val weer in by die Royal.
2025-12-11 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-11 18:30:00
Patty word in 'n afgeleë huis wakker en sy is vasgebind. Besem vind 'n vreemde brief in Lukas se kamer. 'n Ramp tref die a capella-sanggroep se voorbereiding.
2025-12-11 19:00:00
Alev tref 'n motorfietsryer en Abdullah kom tot haar redding en sorg dat sy nie blameer word nie.
2025-12-11 20:00:00
Hannes gesels blink klippies en spoed met destyds se Tekkies-program aanbieder, Visser du Plessis.
2025-12-11 20:30:00
Enkele spesiale tipes versorging vir ouer mense, naamlik dié van palliatiewe- en respytversorging, word van naderby bekyk.
2025-12-11 21:00:00
Tracy probeer Esra help, maar dinge werk nie uit nie. Thalia is nie beïndruk dat LJ se nuwe werk inmeng met hulle tyd saam nie en Naomi betrek Annetjie by 'n Kersprojek.
2025-12-11 21:30:00
Siya en Bianca stry terwyl hulle voorberei vir die begrafnis. Liné en Aiden deel hulle nuus met Jenna, en TK val weer in by die Royal.
2025-12-11 22:00:00
Boskruin leef in spanning oor Sanet. Pam bring vir Lettie belangrike nuus oor die kos resensent. Anja en Jacques dink René raak te groot vir haar skoene.
2025-12-11 22:30:00