2025-12-19 23:00:00
Hannes kuier by die akteur Anrich Herbst. Ons leer van oorlewing in die boendoes, besoek 'n hawe vir huskies en kuier op 'n kersieplaas in die Oos-Vrystaat.
2025-12-20 00:00:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
2025-12-20 00:30:00
Henriette en Lisa se gespanne verhouding bereik nuwe hoogtes soos ou wrokke na vore kom. Intussen dwing 'n stormagtige nag Annie om 'n lewe-of-dood-situasie te beredder en Griet beweeg aan.
2025-12-20 01:30:00
Op Oukersaand roer 'n kinderkoortjie die hartsnare. Die Kokkedore deel egter nie almal dieselfde sentiment vir die tradisies van die Kerstafel nie, veral nie vrugtekoek en koekstruif nie.
2025-12-20 02:30:00
In Voetspore Suid-Amerika, Noroeste, reis ons deur Bolivië, Peru, Ecuador en Colombia. Dit is die noordwestelike deel van die kontinent. Dis 'n onvergeetlike reis van dramatiese landskappe en 'n kulturele verskeidenheid.
2025-12-20 03:30:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-20 04:45:00
Barrydale in Bloom is 'n viering van die natuur, leefstyl en die tuine van die dorp Barrydale in die Klein Karoo. Wicus Pretorius kom kuier saam en beleef die tuine en mense van dié dorp.
2025-12-20 05:15:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok gesels met ons oor mag en beheersug.
2025-12-20 05:30:00
Hannes kuier by die akteur Anrich Herbst. Ons leer van oorlewing in die boendoes, besoek 'n hawe vir huskies en kuier op 'n kersieplaas in die Oos-Vrystaat.
2025-12-20 06:30:00
Hierdie week op ontbytSAKE Hoogtepunte wys ons julle die Lottoland ontbytSAKE Onderneming van die Jaar toekennings wat by die Nederburg wynlandgoed in die Paarl gehou is.
2025-12-20 08:00:00
In Creighton, KwaZulu-Natal, boer Dale Hutton met hart én tegnologie. Vir Dale gaan boerdery nie net oor melk en masjiene nie, dit gaan oor mense, integriteit en 'n lewensbalans.
2025-12-20 08:30:00
'n Geheim tussen twee kollegas het die potensiaal om hulle emosioneel te verteer. Bonnie kan nie langer haar vermoedens vir haarself hou nie.
2025-12-20 09:00:00
Hannah soek werk, en Bonnie sien uit na Kersfees saam met haar familie. Joe wonder oor Petro se situasie met haar ma. Anya vind uit Willem is Uys se pa.
2025-12-20 09:30:00
Willem ontvang 'n anonieme oproep. Bonnie se Kersfeesplanne word deur Binneland se diensrooster bederf, en Hannah se maatskaplike werker maak kontak met Louis en Naomi.
2025-12-20 10:00:00
Binneland se nuwe locum, Elton, probeer hard om 'n goeie indruk op Bonnie te maak. Willem ondersoek 'n geheime toepassing en Louis en Naomi is gespanne oor 'n ontmoeting met Hannah se ma.
2025-12-20 10:30:00
Bonnie betrek haar onwillige vriendinne by 'n leuen. Mercia dink nie Louis en Naomi moet aan Jackie se versoek toegee nie en Willem kry snuf in die neus oor 'n dokter se dood.
2025-12-20 11:00:00
Hierdie week groet ons Rooiberg Lodge in die Klein Karoo, Paul en Rika sluit aan en ons reis tot by Garden Route Safari Camp naby Mosselbaai.
2025-12-20 11:30:00
Henck en die span reis hierdie week na Bloemfontein om 'n gelukkige familie by te staan. Hulle bring kosmetiese veranderinge aan wat die eiendom se waarde verhoog.
2025-12-20 12:00:00
Natie toer deur die land. Hy stop by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein. Daarna gaan bewonder hy Viccie se Afrikana-stoelversameling in Villiersdorp, en sy reis eindig by die Milnerton mark.
2025-12-20 13:00:00
Die Ysters-span besoek Heidelberg Gholfklub in die Overberg, leer die dorp ken en slaan af saam met plaaslike inwoners.
2025-12-20 13:30:00
Ons reis na die land van die opkomende son om verskeie motorstories te vertel rondom die wêreld se grootste motorvervaardiger. Ons maak ook 'n paar goeie voorstelle vir Kersgeskenke.
2025-12-20 14:00:00
The Springboks are reeling from the loss of their star player Malcolm Marx. But they must put setbacks aside as they prepare for their biggest challenge yet: world number one Ireland.
2025-12-20 15:00:00
Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontemporêre ontwerp en kreatiewe visie.
2025-12-20 15:30:00
In Creighton, KwaZulu-Natal, boer Dale Hutton met hart én tegnologie. Vir Dale gaan boerdery nie net oor melk en masjiene nie, dit gaan oor mense, integriteit en 'n lewensbalans.
2025-12-20 16:00:00
Joalette is in Keetmanshoop waar sy vir Emily besoek. Sy leer oor Emily se kunsvlyt en saam verken hulle die Suidedorp. Die twee maak uiteindelik 'n hoenderboudjiepotjie met stampmielies.
2025-12-20 16:30:00
Dit is tyd vir ons jaarlikse Bravo! Kersfees Langtafel. Ons leer ken sjef Kevin Grobler wat 'n feesmaal met tamaties voorsit en dan kom sit die geselskap van 'Een Keer Om Die Son' saam met ons aan.
2025-12-20 17:00:00
Hierdie week groet ons Rooiberg Lodge in die Klein Karoo, Paul en Rika sluit aan en ons reis tot by Garden Route Safari Camp naby Mosselbaai.
2025-12-20 17:30:00
Twee hoenders, Lily en Lola, sukkel met 'te veel' eiers lê. Die Husky, Malakai, kry 'n snoet-tattoo en Katie, die Corgi, baklei voort teen kanker.
2025-12-20 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-20 18:30:00
Die Ysters-span slaan af in die Klein-Karoo by Oudtshoorn Gholfklub en ontmoet die passievolle spelers wat hier speel.
2025-12-20 19:00:00
'Slapstick' komedie par exellance wat lekker spot met Suid-Afrikaners en hul vrees vir die politieke veranderinge wat in '94 plaasgevind het.
2025-12-20 20:30:00
Ons reis na die land van die opkomende son om verskeie motorstories te vertel rondom die wêreld se grootste motorvervaardiger. Ons maak ook 'n paar goeie voorstelle vir Kersgeskenke.
2025-12-20 21:00:00
Barrydale in Bloom is 'n viering van die natuur, leefstyl en die tuine van die dorp Barrydale in die Klein Karoo. Wicus Pretorius kom kuier saam en beleef die tuine en mense van dié dorp.
2025-12-20 21:30:00
Op Oukersaand roer 'n kinderkoortjie die hartsnare. Die Kokkedore deel egter nie almal dieselfde sentiment vir die tradisies van die Kerstafel nie, veral nie vrugtekoek en koekstruif nie.
2025-12-20 22:30:00
Joalette is in Keetmanshoop waar sy vir Emily besoek. Sy leer oor Emily se kunsvlyt en saam verken hulle die Suidedorp. Die twee maak uiteindelik 'n hoenderboudjiepotjie met stampmielies.
2025-12-24 23:00:00
Hierdie week geniet Jak 'n koppie tee en gesels met Anita Lloyd in 'n spesiale Kersfees-episode! 'n Warm gesprek gevul met stories en feestelike inspirasie.
2025-12-24 23:30:00
Nuwejaarsvoornemens is dié tyd van die jaar aan die orde van die dag. Enkele persone deel hul voornemens en planne vir die komende jaar.
2025-12-25 00:00:00
Dit is tyd vir ons jaarlikse Bravo! Kersfees Langtafel. Ons leer ken sjef Kevin Grobler wat 'n feesmaal met tamaties voorsit en dan kom sit die geselskap van 'Een Keer Om Die Son' saam met ons aan.
2025-12-25 00:30:00
Sy is 'n professor in Biochemie en 'n vuurvreter vir Afrikaans. Debra Meyer is ook beter bekend as die aanbieder wat vir 13 jaar verantwoordelik was vir die weervoorspelling op SABC.
2025-12-25 01:00:00
Amanda Strydom, die matriarg van teater, is intiem, rou en eerlik. 'n Vrou wat die moed het om te gaan waar min ooit sou waag.
2025-12-25 02:00:00
Die polisie reik 'n lasbrief uit vir die inhegtenisneming van Jinx en Katryn. Jinx en Katryn handig hulself oor aan die polisie.
2025-12-25 03:00:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-25 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. 'n Redder vir ons gebore. Dis Kersfees! Saam met Christelle Botes.
2025-12-25 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-25 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Daar is iets wonderliks wat in jou uitdagende lewe aan die gang is. Jy sal dit vind as jy by jou hart uitkom, deel Johan Geyser.
2025-12-25 07:30:00
Bonnie se leuen kom uiteindelik op die lappe. Joe probeer sy bes om 'n skande te verhoed en Anya deel alles oor haar verlede met Willem.
2025-12-25 08:00:00
Aiden maak spesiale planne vir Kersfees, maar Liné skop daarteen. Gary is teleurgesteld in Angie, terwyl Lee-Ann vir Bridgette 'n ultimatum gee.
2025-12-25 08:30:00
Dis Juvan se groot dag. Sanet is bekommerd oor Felicity. Pam is teleurgesteld dat Gys nie saam met hulle is nie.
2025-12-25 09:00:00
Dis die Groot Treinresies en Natie vat sy pienk Ford om saam met ander ou karre teen 'n ou stoomtrein mee te ding. Daarna kyk ons of Sakkie en Natie gewen het met hul bellietenk-resieskar.
2025-12-25 10:00:00
Nuwejaarsvoornemens is dié tyd van die jaar aan die orde van die dag. Enkele persone deel hul voornemens en planne vir die komende jaar.
2025-12-25 10:30:00
Hierdie week groet ons Garden Route Safari Camp en reis na die kusjuweel, Witsand. Kom verken die pragtige omgewing saam met ons.
2025-12-25 11:00:00
Hierdie week geniet Jak 'n koppie tee en gesels met Anita Lloyd in 'n spesiale Kersfees-episode! 'n Warm gesprek gevul met stories en feestelike inspirasie.
2025-12-25 11:30:00
In die Loskopvallei, waar son en grond saamwerk, lê die plaas Vintage View. Van tafeldruiwe tot die kuns van Koiboerdery, hier word uitnemendheid elke dag geleef.
2025-12-25 12:00:00
Hierdie week op ontbytSAKE Hoogtepunte wys ons julle die Lottoland ontbytSAKE Onderneming van die Jaar toekennings wat by die Nederburg wynlandgoed in die Paarl gehou is.
2025-12-25 13:30:00
Joalette is in Keetmanshoop waar sy vir Emily besoek. Sy leer oor Emily se kunsvlyt en saam verken hulle die Suidedorp. Die twee maak uiteindelik 'n hoenderboudjiepotjie met stampmielies.
2025-12-25 14:00:00
Prontuit kyk na die tradisie en geskiedenis van Kerssang en -kore rondom die feestyd. Ons gesels met koorlede, dirigente, musiekwetenskaplikes en wys voorbeelde van Kerssang.
2025-12-25 14:30:00
Dit is tyd vir ons jaarlikse Bravo! Kersfees Langtafel. Ons leer ken sjef Kevin Grobler wat 'n feesmaal met tamaties voorsit en dan kom sit die geselskap van 'Een Keer Om Die Son' saam met ons aan.
2025-12-25 15:00:00
Ons reis na Japan is nog lank nie klaar nie. Ons maak kennis met Ford se Transit-wa en vind uit hoe Ford help om ons strande te bewaar vir die feesseisoen.
2025-12-25 15:30:00
Ons hoor die merkwaardige stories van die Mzansi Jeugkoor, Penguin-akteur Marie Botha en Olimpiese fietsryer, Jaco van Gass.
2025-12-25 16:30:00
Die Ysters-span slaan af in die Klein-Karoo by Oudtshoorn Gholfklub en ontmoet die passievolle spelers wat hier speel.
2025-12-25 17:00:00
Nazeem reik uit na sy familie, terwyl Bridgette moet kies tussen hom en Lee-Ann. Frankie kry weer hoop vir haar ouers, en Bianca doen iets agter Siya se rug.
2025-12-25 17:30:00
Hanneli beken aan Juvan en Nina dat sy haar stem verloor het. Pam stuur vir Gys 'n video van die konsert.
2025-12-25 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-25 18:30:00
Bonnie smeek Elton om haar te vergewe. Willem probeer Anya waarsku dat Joe ook by Uys se Kersete gaan wees en Hannah se Kersgeskenke maak Naomi agterdogtig.
2025-12-25 19:00:00
Die luukse kouevleis en slaai van die Kerstafel word omskep in gourmet-toebroodjies. Die generasiespanne wys hul ware kleure met souttert en lagieslaai en Hannes van Wyk is ons piekniekgas.
2025-12-25 20:00:00
Terwyl sy pa die roerende verhaal vertel, word Walter gefassineer deur die gebeure in Jesus se lewe.
2025-12-25 22:00:00
Hanneli beken aan Juvan en Nina dat sy haar stem verloor het. Pam stuur vir Gys 'n video van die konsert.