2025-12-19 22:30:00
Amé moet die ooreenkoms met Tokyo red, terwyl sy haar huwelik laat gaan. Salie het planne om Elma te help veg teen die siekte. Ruan is terug by die hospitaal met 'n unieke geval.
2025-12-19 23:30:00
Ons kuier by die sanger, danser en TV-aanbieder, Amor Vittone.
2025-12-20 00:00:00
Japie vind uit van Dolf se verhouding met Rachelle en besluit om daarop te kapitaliseer. Shani en Johan se verhouding blom. Tina skep 'n sosiale media profiel en gebruik dit vir kattekwaad.
2025-12-20 00:30:00
Koert verduidelik hoe die 'finale besluit''-tegniek met ouers werk. Hy en Wimpie toets dit uit op Hendrik en Maggie.
2025-12-20 01:00:00
Die Huppelspan besoek die Innibos-fees en gesels met van die betrokkenes, soos Sandra Jacobs, Bettie Kemp, Lizz Meiring en dr Mathews Phosa.
2025-12-20 01:30:00
Hierdie week vertel Myles Minnaar van The Village Guy van dié positiewe platform. Kaapstad se junior burgemeester, Michael-Daniel Bam, praat oor sy projekte. Chané Mack is ons gaskunstenaar.
2025-12-20 02:30:00
'n Kortgeknipte loopbaan as skeidsregter was alles behalwe die einde in hierdie Karoogemeenskap waar 'n trotse geskiedenis en nuwe motivering die klub, ten spyte van uitdagings, voortdryf.
2025-12-20 03:00:00
Vanwykslvei lê in die middel van nêrens, kilometers weg van hulle naaste buurdorpe. Maar die gemeenskap kom met nuwe ywer bymekaar om hulle verenigde rugbyklub te ondersteun.
2025-12-20 03:30:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-20 05:00:00
Ons kuier by die sanger, danser en TV-aanbieder, Amor Vittone.
2025-12-20 05:30:00
Koert verduidelik hoe die 'finale besluit''-tegniek met ouers werk. Hy en Wimpie toets dit uit op Hendrik en Maggie.
2025-12-20 06:00:00
Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-wêreld ontdek. Hulle leer met die maatjies by die huis oulike lessies.
2025-12-20 06:15:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok gesels met ons oor mag en beheersug.
2025-12-20 06:30:00
Hierdie week vertel Myles Minnaar van The Village Guy van dié positiewe platform. Kaapstad se junior burgemeester, Michael-Daniel Bam, praat oor sy projekte. Chané Mack is ons gaskunstenaar.
2025-12-20 07:30:00
Hierdie week op ontbytSAKE Hoogtepunte wys ons julle die Lottoland ontbytSAKE Onderneming van die Jaar toekennings wat by die Nederburg wynlandgoed in die Paarl gehou is.
2025-12-20 09:00:00
Wanneer Pembe uitvind dat Nursema vir Umut in die geheim ontmoet, en beplan om 'n uitstalling saam te hou, besluit sy om 'n einde daaraan te maak.
2025-12-20 10:00:00
Leman daag by Pembe op om te skinder oor hoe sy vir Kivilcim geklap het. Doga en Fatih koop meubels vir die babakamer.
2025-12-20 11:00:00
Umut pak af by Alev, Pembe bied 'n groot gebedsgeleentheid aan en Omer is op sy einde met Leman. Daar is groot ontsteltenis oor 'n vark.
2025-12-20 12:00:00
Na die muurpapier insident, is Doga vas van plan om te skei. Sonmez deel haar wysheid met Doga, terwyl Fatih by Omer gaan aanklop om raad.
2025-12-20 13:00:00
Rossouw probeer Anja se kommer oor René met Gys deel. Magda oorreed Sanet om die waarheid aan haar bekend te maak.
2025-12-20 13:30:00
Anja en René kan blykbaar net nie saamstem nie. Lucas raak gefrustreerd met sy vordering. Na 'n moeilike dag van oefening tree Juvan in as 'n vriend vir Lucas.
2025-12-20 14:00:00
'n Belangrike gas kom loer in by Lettie's. Die spanning tussen René en Anja bereik nuwe hoogtes. Sanet identifiseer 'n moontlike verdagte vir die moordsaak.
2025-12-20 14:30:00
Sal Kurt betyds 'n deurbraak behaal? Die Smaakmaker kondig aan watter restaurant in die dorp die beste is. Juvan druk Lucas om 'n bietjie te ontspan.
2025-12-20 15:00:00
Hierdie week vertel Myles Minnaar van The Village Guy van dié positiewe platform. Kaapstad se junior burgemeester, Michael-Daniel Bam, praat oor sy projekte. Chané Mack is ons gaskunstenaar.
2025-12-20 16:00:00
Koert verduidelik hoe die 'finale besluit''-tegniek met ouers werk. Hy en Wimpie toets dit uit op Hendrik en Maggie.
2025-12-20 16:30:00
The Springboks are reeling from the loss of their star player Malcolm Marx. But they must put setbacks aside as they prepare for their biggest challenge yet: world number one Ireland.
2025-12-20 17:30:00
Ons kuier by die sanger, danser en TV-aanbieder, Amor Vittone.
2025-12-20 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-20 18:30:00
Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink.
2025-12-20 19:30:00
Amé moet die ooreenkoms met Tokyo red, terwyl sy haar huwelik laat gaan. Salie het planne om Elma te help veg teen die siekte. Ruan is terug by die hospitaal met 'n unieke geval.
2025-12-20 20:30:00
Die joggies werk saam met veeartse om te help met die inseminasie van olifante, en ander veldtake, terwyl hulle die uitdagings van wildbewaring ervaar.
2025-12-20 21:00:00
Erns besoek Black Oystercatcher waar hy help met 'n voedingsprojek en op 'n wildrit gaan. Hy stap saam met die sangeres, Lynelle Kenned, na Springfield en ontmoet Dalene Matthee se dogter.
2025-12-20 21:30:00
Koert verduidelik hoe die 'finale besluit''-tegniek met ouers werk. Hy en Wimpie toets dit uit op Hendrik en Maggie.
2025-12-20 22:00:00
Ons kuier by die sanger, danser en TV-aanbieder, Amor Vittone.
2025-12-20 22:30:00
'n Kortgeknipte loopbaan as skeidsregter was alles behalwe die einde in hierdie Karoogemeenskap waar 'n trotse geskiedenis en nuwe motivering die klub, ten spyte van uitdagings, voortdryf.
2025-12-24 23:00:00
Die Huppelspan besoek die Innibos-fees en gesels met van die betrokkenes, soos Sandra Jacobs, Bettie Kemp, Lizz Meiring en dr Mathews Phosa.
2025-12-24 23:30:00
Die joggies werk saam met veeartse om te help met die inseminasie van olifante, en ander veldtake, terwyl hulle die uitdagings van wildbewaring ervaar.
2025-12-25 00:00:00
Erns besoek Black Oystercatcher waar hy help met 'n voedingsprojek en op 'n wildrit gaan. Hy stap saam met die sangeres, Lynelle Kenned, na Springfield en ontmoet Dalene Matthee se dogter.
2025-12-25 00:30:00
Die lewe by die see kan net so rof soos die golwe wees, maar dit verg net een uitskieter om nuwe hoop en inspirasie te bring na die Die Bos waar spookdrieë in die tweede helfte gedruk word.
2025-12-25 01:00:00
In Johannesburg is dit maklik om tussen die massas te verdwyn, behalwe as jy iewers in die betonoerwoud jou heenkome kan vind in 'n span waar jy deel van iets baie groter kan wees.
2025-12-25 01:30:00
'n Jaar later en die Van Wyks lyk heel anders. Dis Kersfees en Nuwejaar. Ruan en die kinders pak Lani se stap roete aan. Amé is by 'n kruispad. Elma en Sebastian kondig iets groots aan.
2025-12-25 02:30:00
Wat is lekkerder as 'n frikkadel en gekookte eier op die langpad? Carmen vertel vir TV- en radio-persoonlikheid Johnny Davids hoe om padkos nog lekkerder te maak.
2025-12-25 03:00:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-25 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. 'n Redder vir ons gebore. Dis Kersfees! Saam met Christelle Botes.
2025-12-25 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-25 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Daar is iets wonderliks wat in jou uitdagende lewe aan die gang is. Jy sal dit vind as jy by jou hart uitkom, deel Johan Geyser.
2025-12-25 07:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-25 09:30:00
Erns besoek Black Oystercatcher waar hy help met 'n voedingsprojek en op 'n wildrit gaan. Hy stap saam met die sangeres, Lynelle Kenned, na Springfield en ontmoet Dalene Matthee se dogter.
2025-12-25 10:00:00
Ons kuier by die sanger, danser en TV-aanbieder, Amor Vittone.
2025-12-25 10:30:00
Hierdie week op ontbytSAKE Hoogtepunte wys ons julle die Lottoland ontbytSAKE Onderneming van die Jaar toekennings wat by die Nederburg wynlandgoed in die Paarl gehou is.
2025-12-25 12:00:00
Mustafa en Nilay hoop om in Kayhan se hotel te gaan bly, maar hy bel vinnig vir Doga om hom te kom red, en sy word gedwing om hulle by Kivilcim te laat intrek.
2025-12-25 13:00:00
Aiden maak spesiale planne vir Kersfees, maar Liné skop daarteen. Gary is teleurgesteld in Angie, terwyl Lee-Ann vir Bridgette 'n ultimatum gee.
2025-12-25 13:30:00
Patty het haar besluit gemaak. Gloria wonder oor Kevin se familie. Ragel se ou wonde word oopgekrap. Die Louw-gesin deel 'n warm, teer oomblik terwyl hulle die Kersboom versier.
2025-12-25 14:00:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
2025-12-25 14:30:00
Die Huppelspan besoek die Innibos-fees en gesels met van die betrokkenes, soos Sandra Jacobs, Bettie Kemp, Lizz Meiring en dr Mathews Phosa.
2025-12-25 15:00:00
Kykers word bederf met nog 'n eerste wanneer monster babers op 'n vliegstok gevang word in 'n stygende Vaaldam. Bo in die noorde van Namibië hou die bronshaaie die span lekker besig.
2025-12-25 15:30:00
Die deelnemers dra swaar om hul veiligheid te verseker, want van nou af stem albei spanne by die koöperasie-kuier. Die pryspot kry 'n hupstoot en nog 'n speler kry die trekpas.
2025-12-25 16:30:00
Annetjie voel seergemaak oor Elise se stilswye, en Esra hoor Jonas is aangeval en in 'n kritieke toestand. Cecile en Bonnie gaan 'n weddenskap aan.
2025-12-25 17:00:00
Sanet lewer getuienis, maar Laura hou nie terug nie. Sanet loop in Ben vas en is verbaas oor sy reaksie teenoor haar.
2025-12-25 17:30:00
Nazeem reik uit na sy familie, terwyl Bridgette moet kies tussen hom en Lee-Ann. Frankie kry weer hoop vir haar ouers, en Bianca doen iets agter Siya se rug.
2025-12-25 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-25 18:30:00
Kobus maak 'n skokkende ontdekking oor Melanie. Ragel neem 'n dapper besluit. 'n Verrassende nuwe besoeker daag op.
2025-12-25 19:00:00
Almal, behalwe Pembe natuurlik, is verbaas oor Mustafa se talente in die kombuis. Fatih gaan tot uiterstes toe om te probeer wegsteek dat Doga die huis verlaat het.
2025-12-25 20:00:00
Kersfees Skouspel spog met die room van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Jaconell Mouton is musikale regisseur met Frans Swart as regisseur.
2025-12-25 22:00:00
Ons ontmoet die eienaars van 'Ouma Rooi Koeksisters', asook Ina Lessing Konfyte en Beskuit.