2025-12-19 23:00:00
Hannes kuier by die akteur Anrich Herbst. Ons leer van oorlewing in die boendoes, besoek 'n hawe vir huskies en kuier op 'n kersieplaas in die Oos-Vrystaat.
2025-12-20 00:00:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
2025-12-20 00:30:00
Henriette en Lisa se gespanne verhouding bereik nuwe hoogtes soos ou wrokke na vore kom. Intussen dwing 'n stormagtige nag Annie om 'n lewe-of-dood-situasie te beredder en Griet beweeg aan.
2025-12-20 01:30:00
Op Oukersaand roer 'n kinderkoortjie die hartsnare. Die Kokkedore deel egter nie almal dieselfde sentiment vir die tradisies van die Kerstafel nie, veral nie vrugtekoek en koekstruif nie.
2025-12-20 02:30:00
In Voetspore Suid-Amerika, Noroeste, reis ons deur Bolivië, Peru, Ecuador en Colombia. Dit is die noordwestelike deel van die kontinent. Dis 'n onvergeetlike reis van dramatiese landskappe en 'n kulturele verskeidenheid.
2025-12-20 03:30:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-20 04:45:00
Barrydale in Bloom is 'n viering van die natuur, leefstyl en die tuine van die dorp Barrydale in die Klein Karoo. Wicus Pretorius kom kuier saam en beleef die tuine en mense van dié dorp.
2025-12-20 05:15:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok gesels met ons oor mag en beheersug.
2025-12-20 05:30:00
Hannes kuier by die akteur Anrich Herbst. Ons leer van oorlewing in die boendoes, besoek 'n hawe vir huskies en kuier op 'n kersieplaas in die Oos-Vrystaat.
2025-12-20 06:30:00
Hierdie week op ontbytSAKE Hoogtepunte wys ons julle die Lottoland ontbytSAKE Onderneming van die Jaar toekennings wat by die Nederburg wynlandgoed in die Paarl gehou is.
2025-12-20 08:00:00
In Creighton, KwaZulu-Natal, boer Dale Hutton met hart én tegnologie. Vir Dale gaan boerdery nie net oor melk en masjiene nie, dit gaan oor mense, integriteit en 'n lewensbalans.
2025-12-20 08:30:00
'n Geheim tussen twee kollegas het die potensiaal om hulle emosioneel te verteer. Bonnie kan nie langer haar vermoedens vir haarself hou nie.
2025-12-20 09:00:00
Hannah soek werk, en Bonnie sien uit na Kersfees saam met haar familie. Joe wonder oor Petro se situasie met haar ma. Anya vind uit Willem is Uys se pa.
2025-12-20 09:30:00
Willem ontvang 'n anonieme oproep. Bonnie se Kersfeesplanne word deur Binneland se diensrooster bederf, en Hannah se maatskaplike werker maak kontak met Louis en Naomi.
2025-12-20 10:00:00
Binneland se nuwe locum, Elton, probeer hard om 'n goeie indruk op Bonnie te maak. Willem ondersoek 'n geheime toepassing en Louis en Naomi is gespanne oor 'n ontmoeting met Hannah se ma.
2025-12-20 10:30:00
Bonnie betrek haar onwillige vriendinne by 'n leuen. Mercia dink nie Louis en Naomi moet aan Jackie se versoek toegee nie en Willem kry snuf in die neus oor 'n dokter se dood.
2025-12-20 11:00:00
Hierdie week groet ons Rooiberg Lodge in die Klein Karoo, Paul en Rika sluit aan en ons reis tot by Garden Route Safari Camp naby Mosselbaai.
2025-12-20 11:30:00
Henck en die span reis hierdie week na Bloemfontein om 'n gelukkige familie by te staan. Hulle bring kosmetiese veranderinge aan wat die eiendom se waarde verhoog.
2025-12-20 12:00:00
Natie toer deur die land. Hy stop by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein. Daarna gaan bewonder hy Viccie se Afrikana-stoelversameling in Villiersdorp, en sy reis eindig by die Milnerton mark.
2025-12-20 13:00:00
Die Ysters-span besoek Heidelberg Gholfklub in die Overberg, leer die dorp ken en slaan af saam met plaaslike inwoners.
2025-12-20 13:30:00
Ons reis na die land van die opkomende son om verskeie motorstories te vertel rondom die wêreld se grootste motorvervaardiger. Ons maak ook 'n paar goeie voorstelle vir Kersgeskenke.
2025-12-20 14:00:00
The Springboks are reeling from the loss of their star player Malcolm Marx. But they must put setbacks aside as they prepare for their biggest challenge yet: world number one Ireland.
2025-12-20 15:00:00
Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontemporêre ontwerp en kreatiewe visie.
2025-12-20 15:30:00
In Creighton, KwaZulu-Natal, boer Dale Hutton met hart én tegnologie. Vir Dale gaan boerdery nie net oor melk en masjiene nie, dit gaan oor mense, integriteit en 'n lewensbalans.
2025-12-20 16:00:00
Joalette is in Keetmanshoop waar sy vir Emily besoek. Sy leer oor Emily se kunsvlyt en saam verken hulle die Suidedorp. Die twee maak uiteindelik 'n hoenderboudjiepotjie met stampmielies.
2025-12-20 16:30:00
Dit is tyd vir ons jaarlikse Bravo! Kersfees Langtafel. Ons leer ken sjef Kevin Grobler wat 'n feesmaal met tamaties voorsit en dan kom sit die geselskap van 'Een Keer Om Die Son' saam met ons aan.
2025-12-20 17:00:00
Hierdie week groet ons Rooiberg Lodge in die Klein Karoo, Paul en Rika sluit aan en ons reis tot by Garden Route Safari Camp naby Mosselbaai.
2025-12-20 17:30:00
Twee hoenders, Lily en Lola, sukkel met 'te veel' eiers lê. Die Husky, Malakai, kry 'n snoet-tattoo en Katie, die Corgi, baklei voort teen kanker.
2025-12-20 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-20 18:30:00
Die Ysters-span slaan af in die Klein-Karoo by Oudtshoorn Gholfklub en ontmoet die passievolle spelers wat hier speel.
2025-12-20 19:00:00
'Slapstick' komedie par exellance wat lekker spot met Suid-Afrikaners en hul vrees vir die politieke veranderinge wat in '94 plaasgevind het.
2025-12-20 20:30:00
Ons reis na die land van die opkomende son om verskeie motorstories te vertel rondom die wêreld se grootste motorvervaardiger. Ons maak ook 'n paar goeie voorstelle vir Kersgeskenke.
2025-12-20 21:00:00
Barrydale in Bloom is 'n viering van die natuur, leefstyl en die tuine van die dorp Barrydale in die Klein Karoo. Wicus Pretorius kom kuier saam en beleef die tuine en mense van dié dorp.
2025-12-20 21:30:00
Op Oukersaand roer 'n kinderkoortjie die hartsnare. Die Kokkedore deel egter nie almal dieselfde sentiment vir die tradisies van die Kerstafel nie, veral nie vrugtekoek en koekstruif nie.