2025-12-02 09:30:00
Leah kuier in Lady Grey in die Oos-Kaap waar inwoners 'n droom het vir hul dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland wat die inwoners in staat stel om 'n groot projek aan te pak.
2025-12-02 10:00:00
In die week se episode toer die span vanaf Saldanhabaai tot Kaapstad.
2025-12-02 10:30:00
ontbytSAKE kuier hierdie naweek saam met die talentvolle kunstenaar en sangeres, Anna Davel. In die SAKEfokus kyk ons na aanlyn-winskopies.
2025-12-02 12:00:00
Omer konfronteer vir Kayhan oor sy vennootskap met Fatih. Kayan saai onmin tussen Fatih en sy oom.
2025-12-02 13:00:00
Dis 'n groot dag vir Nazeem en die Royal. Riaan red Frankie uit 'n penarie, terwyl Kate sien daar is vonke tussen Aiden en Liné.
2025-12-02 13:30:00
Gloria nader Hazel met 'n desperate versoek. Erica herontdek 'n deel van haar ma wat sy lanklaas gesien het. 'n Dag vol druk en stres laat vir Lukas iets roekeloos doen.
2025-12-02 14:00:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.
2025-12-02 14:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
2025-12-02 15:30:00
Daar word gesels met enkele rolspelers by die Lewe Plus Ekspo wat Beeld, Rapport en Netwerk24 gedurende Junie in die Maslow, Pretoria, aangebied het.
2025-12-02 16:00:00
Leah kuier in Lady Grey in die Oos-Kaap waar inwoners 'n droom het vir hul dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland wat die inwoners in staat stel om 'n groot projek aan te pak.
2025-12-02 16:30:00
Een van Hugo se operasies was suksesvol. Nicolette en Max het 'n ongemaklike gesprek, en Nicolette dink Joe probeer haar saboteer. Delia gee vir Bets nuwe hoop.
2025-12-02 17:00:00
Gys stel René aan die swemmers voor. Sanet word aan Wim herinner en loop uit by haar AA-vergadering. Charity smeek iemand om van hul soen te vergeet, maar hy bely sy liefde.
2025-12-02 17:30:00
Riaan en Frankie voel skuldig oor wat amper tussen hulle gebeur het. Bianca is gefrustreerd met haar rol as die pastoor se vrou en Wade bevind hom weer eens by 'n kruispad.
2025-12-02 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-02 18:30:00
Kevin is bekommerd as Gloria die huis onnodiglik skrop. Louis, Amber en Ragel maak reëlings vir die oudisies. 'n Besorgde Hazel hou Junior dop.
2025-12-02 19:00:00
Doga en Fatih gaan eet aandete saam met Fatih se vriend, Ilhan, en hy ontstel Doga met sy seksistiese grappe. Selfs nog meer ontstellend vir Doga is Fatih se fassinasie met Ilhan.
2025-12-02 20:00:00
Die spanne is op hete kole, want hulle moet 'n drie-gang maaltyd op die vuur voorberei vir kenners van die Kokkedoor-faam. By 'n gesamentlike koöperasie-kuier moet twee deelnemers hul sakke pak.
2025-12-02 21:00:00
Een van Hugo se operasies was suksesvol. Nicolette en Max het 'n ongemaklike gesprek, en Nicolette dink Joe probeer haar saboteer. Delia gee vir Bets nuwe hoop.
2025-12-02 21:30:00
Riaan en Frankie voel skuldig oor wat amper tussen hulle gebeur het. Bianca is gefrustreerd met haar rol as die pastoor se vrou en Wade bevind hom weer eens by 'n kruispad.
2025-12-02 22:00:00
Gys stel René aan die swemmers voor. Sanet word aan Wim herinner en loop uit by haar AA-vergadering. Charity smeek iemand om van hul soen te vergeet, maar hy bely sy liefde.
2025-12-02 22:30:00
Kevin is bekommerd as Gloria die huis onnodiglik skrop. Louis, Amber en Ragel maak reëlings vir die oudisies. 'n Besorgde Hazel hou Junior dop.
2025-12-02 23:00:00
Ruan soek desperaat antwoorde by Lani se pa in die tronk. Leandri ontdek 'n donker geheim in haar ma se tuinhuis. Markus verval in 'n donker gat nou dat sy drome van dans ineenstort.
2025-12-03 00:00:00
Suid-Afrika se riviere wys hulle staal met pragkarpe in beide die Vaal en die Olifants. 'n Splinternuwe toevoeging vir die eerste keer in die vorm van 'n hengelkajak kom hier te voorskyn.
2025-12-03 00:30:00
Die bekroonde akteur en sakeman Gideon Lombard gesels vandag met Carmen oor sy dae in Namibië. En 'n Swakopmund-seekospot is net die beste om die dag mee af te sluit.
2025-12-03 01:00:00
Die Van Tonders gaan kyk 'n vertoning oor hipnose by die klub. Wimpie en Koert stel nou belang om meer daaroor te leer, maar iets onverwags vind egter plaas.
2025-12-03 01:30:00
Erns stap strandlangs tussen Hermanus en De Kelders saam met Bun Booyens en hulle word bederf met 'n visbraai. Daarna voer hy pikkewyne en maak 'n draai by Liedjieboer Anton Goosen.
2025-12-03 02:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
2025-12-03 03:00:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-03 04:30:00
GROOTplaas gesels met Jamie Anne Young oor die waarde van dekgewasse in wisselboustelsels.
2025-12-03 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma nooi ons uit om te kom leer by Anna.
2025-12-03 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-03 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma nooi ons uit om te kom leer by Anna.
2025-12-03 07:15:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
2025-12-03 07:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-03 09:30:00
Die spanne is op hete kole, want hulle moet 'n drie-gang maaltyd op die vuur voorberei vir kenners van die Kokkedoor-faam. By 'n gesamentlike koöperasie-kuier moet twee deelnemers hul sakke pak.
2025-12-03 10:30:00
Die Van Tonders gaan kyk 'n vertoning oor hipnose by die klub. Wimpie en Koert stel nou belang om meer daaroor te leer, maar iets onverwags vind egter plaas.
2025-12-03 11:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
2025-12-03 12:00:00
Doga en Fatih gaan eet aandete saam met Fatih se vriend, Ilhan, en hy ontstel Doga met sy seksistiese grappe. Selfs nog meer ontstellend vir Doga is Fatih se fassinasie met Ilhan.
2025-12-03 13:00:00
Riaan en Frankie voel skuldig oor wat amper tussen hulle gebeur het. Bianca is gefrustreerd met haar rol as die pastoor se vrou en Wade bevind hom weer eens by 'n kruispad.
2025-12-03 13:30:00
Kevin is bekommerd as Gloria die huis onnodiglik skrop. Louis, Amber en Ragel maak reëlings vir die oudisies. 'n Besorgde Hazel hou Junior dop.
2025-12-03 14:00:00
In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.
2025-12-03 14:30:00
Die spanne is op hete kole, want hulle moet 'n drie-gang maaltyd op die vuur voorberei vir kenners van die Kokkedoor-faam. By 'n gesamentlike koöperasie-kuier moet twee deelnemers hul sakke pak.
2025-12-03 15:30:00
Suid-Afrika se riviere wys hulle staal met pragkarpe in beide die Vaal en die Olifants. 'n Splinternuwe toevoeging vir die eerste keer in die vorm van 'n hengelkajak kom hier te voorskyn.
2025-12-03 16:00:00
In die week se episode toer die span vanaf Saldanhabaai tot Kaapstad.
2025-12-03 16:30:00
Daar is steeds geen waarborg dat Riekie kwytgeskeld sal word nie. Delia konfronteer Bets oor hoe sy en Bertus besigheid doen en Joe kry nuwe insigte oor sy pa se dade in die verlede.
2025-12-03 17:00:00
Charity stoei met haar emosie en neem 'n moeilike besluit. Lucas beleef 'n groot terugslag in die swembad. Zelda het 'n idee wat Sanet se gemoed kan lig.
2025-12-03 17:30:00
Aiden kom onverwags tot Liné se redding, terwyl Wade vir Nazeem opsweep om groter te droom. Frankie en Riaan probeer hard om net vriende te wees.
2025-12-03 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-03 18:30:00
Erica, Wayne en Kevin maak planne om vir Gloria te help aanbeweeg. Gloria moet Hazel se geheim beskerm. Patty en Lukas se verhouding blom maar Erica is steeds onseker.
2025-12-03 19:00:00
Kivilcim spreek haar huiwering teenoor Fatma uit om die verhouding met Omer verder te laat gaan. Fatih breek die nuus aan sy gesin dat hy 'n hotel gekoop het.
2025-12-03 20:00:00
Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
2025-12-03 21:00:00
Daar is steeds geen waarborg dat Riekie kwytgeskeld sal word nie. Delia konfronteer Bets oor hoe sy en Bertus besigheid doen en Joe kry nuwe insigte oor sy pa se dade in die verlede.
2025-12-03 21:30:00
Aiden kom onverwags tot Liné se redding, terwyl Wade vir Nazeem opsweep om groter te droom. Frankie en Riaan probeer hard om net vriende te wees.
2025-12-03 22:00:00
Charity stoei met haar emosie en neem 'n moeilike besluit. Lucas beleef 'n groot terugslag in die swembad. Zelda het 'n idee wat Sanet se gemoed kan lig.
2025-12-03 22:30:00
Erica, Wayne en Kevin maak planne om vir Gloria te help aanbeweeg. Gloria moet Hazel se geheim beskerm. Patty en Lukas se verhouding blom maar Erica is steeds onseker.
2025-12-03 23:00:00
Daar word gesels met enkele rolspelers by die Lewe Plus Ekspo wat Beeld, Rapport en Netwerk24 gedurende Junie in die Maslow, Pretoria, aangebied het.
2025-12-03 23:30:00
In die week se episode toer die span vanaf Saldanhabaai tot Kaapstad.
2025-12-04 00:00:00
Erns stap strandlangs tussen Hermanus en De Kelders saam met Bun Booyens en hulle word bederf met 'n visbraai. Daarna voer hy pikkewyne en maak 'n draai by Liedjieboer Anton Goosen.
2025-12-04 00:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
2025-12-04 01:30:00
Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
2025-12-04 02:30:00
Die bekroonde akteur en sakeman Gideon Lombard gesels vandag met Carmen oor sy dae in Namibië. En 'n Swakopmund-seekospot is net die beste om die dag mee af te sluit.
2025-12-04 03:00:00
Musiekvideo's vir elke smaak.
2025-12-04 04:30:00
Kenners bespreek aktuele sake in landbou, met die fokus op nuus, markneigings en stories wat produsente raak.
2025-12-04 04:50:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jacques Bornman neem ons op 'n reis van verwondering en refleksie.
2025-12-04 05:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-04 07:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jacques Bornman neem ons op 'n reis van verwondering en refleksie.
2025-12-04 07:15:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
2025-12-04 07:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
2025-12-04 09:30:00
Erns stap strandlangs tussen Hermanus en De Kelders saam met Bun Booyens en hulle word bederf met 'n visbraai. Daarna voer hy pikkewyne en maak 'n draai by Liedjieboer Anton Goosen.
2025-12-04 10:00:00
Ons kry 'n kykie agter die tralies van Zimbabwe se mees berugte tronke en hoor hoe Rusty Labuschagne onskuldig 'n dekade lank die mees onmenslike omstandighede moes oorleef.
2025-12-04 10:30:00
ontbytSAKE kuier hierdie naweek saam met die talentvolle kunstenaar en sangeres, Anna Davel. In die SAKEfokus kyk ons na aanlyn-winskopies.
2025-12-04 12:00:00
Kivilcim spreek haar huiwering teenoor Fatma uit om die verhouding met Omer verder te laat gaan. Fatih breek die nuus aan sy gesin dat hy 'n hotel gekoop het.
2025-12-04 13:00:00
Aiden kom onverwags tot Liné se redding, terwyl Wade vir Nazeem opsweep om groter te droom. Frankie en Riaan probeer hard om net vriende te wees.
2025-12-04 13:30:00
Erica, Wayne en Kevin maak planne om vir Gloria te help aanbeweeg. Gloria moet Hazel se geheim beskerm. Patty en Lukas se verhouding blom maar Erica is steeds onseker.
2025-12-04 14:00:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
2025-12-04 14:30:00
Daar word gesels met enkele rolspelers by die Lewe Plus Ekspo wat Beeld, Rapport en Netwerk24 gedurende Junie in die Maslow, Pretoria, aangebied het.
2025-12-04 15:00:00
Suid-Afrika se riviere wys hulle staal met pragkarpe in beide die Vaal en die Olifants. 'n Splinternuwe toevoeging vir die eerste keer in die vorm van 'n hengelkajak kom hier te voorskyn.
2025-12-04 15:30:00
Die spanne is op hete kole, want hulle moet 'n drie-gang maaltyd op die vuur voorberei vir kenners van die Kokkedoor-faam. By 'n gesamentlike koöperasie-kuier moet twee deelnemers hul sakke pak.
2025-12-04 16:30:00
Ella blameer haarself wanneer 'n pasiënt onverwags sterf. Bets hoor 'n gesprek wat nie vir haar ore bedoel is nie, en Joe vertel sy suster van sy besoek aan hulle pa se minnares.
2025-12-04 17:00:00
Sanet is bekommerd oor haar geheueverlies. Karla is bekommerd dat Gys met Lucas se kop smokkel.
2025-12-04 17:30:00
Kate is ontsteld oor die app vir die kerk, terwyl Lee-Ann aanbied om die Royal na nuwe hoogtes te neem. Jenna oorspeel haar hand en word vasgevat.
2025-12-04 18:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
2025-12-04 18:30:00
Patty en Lukas beleef 'n passievolle oomblik. Die a Capella-groep het hul eerste repetisie. Gloria moet 'n moeilike besluit oor haar toekoms neem.
2025-12-04 19:00:00
Fatih deel ongemaklike nuus, Alev het miskien muisneste, en Nursema maak 'n gewaagde skuif.
2025-12-04 20:00:00
Ons gesels Blink Stefaans, Plekkie in die Son en Vyfster met die indoena van die rolprent- en tv-wêreld, Regardt van den Bergh.
2025-12-04 20:30:00
Ons besoek die Muur van Herinnering by SuperSport Park in Centurion, en gesels onder andere met dr Ali Bacher en dr Gustav Gous oor mense se nalatenskap.
2025-12-04 21:00:00
Ella blameer haarself wanneer 'n pasiënt onverwags sterf. Bets hoor 'n gesprek wat nie vir haar ore bedoel is nie, en Joe vertel sy suster van sy besoek aan hulle pa se minnares.
2025-12-04 21:30:00
Kate is ontsteld oor die app vir die kerk, terwyl Lee-Ann aanbied om die Royal na nuwe hoogtes te neem. Jenna oorspeel haar hand en word vasgevat.
2025-12-04 22:00:00